Ouma se liewe-Leah-lief

R3,500.00

LASSIE se 2de skliderstuk op die ouderdom van twee.

Availability: 1 in stock

SKU: LASSIE2 Category:

Ek skink in jou my liewe-kindjie alles van my.

Jou bekker gaan gevul word met elke druppel van my.

My goeie dae waar ek geduld het as my steen pilaar

en self my dae wat ek self-regulering moet doen en jou emosionele wonde van my moet genees.

Ek sal my beste gee vandag, om sodoende beter te wees vir jou more.

Liewe-Leah-lief, ek sal jou troos soos my mamma my troos, net soos haar mamma haar getroos het.

En in die dae wat ek troosting benodig, sal ek dit vind in die arms van my moeder.

Weight 1 kg
Dimensions 51 × 25 × 1.8 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ouma se liewe-Leah-lief”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top