A whale dancing in acrylics on A2 canvas paper, lost in die blues of a piano.
Bliss.
Gracefully.
Dancing.
R2,600.00
Sy dans so
in die water,
deur die water,
met die water,
vir die water.
Sy sweef
en gly
en bely
en so vry.
Sy sing,
sy beleef,
sy bestaan
in my werklikheid.
…sy is vry…
Out of stock
A whale dancing in acrylics on A2 canvas paper, lost in die blues of a piano.
Bliss.
Gracefully.
Dancing.
Reviews
There are no reviews yet.